ONS FASILITEITE / OUR FACILITIES
Huis Marie Louw bestaan uit 3 afdelings:
- Boonste vloer: Inwoners moet redelik kan stap en onthou.
- Onder gang is meer verswakte inwoners.
- Verswakte Afdeling met 23 beddens. Daar is 5 enkelkamers die ande is 2
bed of 3 bedkamers.
Altesame is ons 67 inwoners.
Volle versorging word aangebied. Baie aktiwiteite word ook aangebied.
Afsprake moet met die bestuurder gemaak word. Naweke is daar minder
personeel dus word geen inwoners opgeneem nie.
N Klein aftree-oord is deel van ons opset met 23 eenhede. Die eenhede moet
gekoop word. Daar is ook ‘n waglys betrokke aangesien die eenhede baie gewild
is.
Moedersdag 2018
Ons inwoners het die bederf gedoen. Tereo Skool van Somerset Wes is genooi. 40 kinders was hier en ons het hulle bederf! Die breiklub het besluit om vir elkeen n Beertjie te gee.
FOTOGALLERY
KONTAK HUIS MARIE LOUW
Johanna Meyer (Bestuurder)
jmhml@telkomsa.net